Sittend vlnr: Mev. Steytler, Pres. MT Steyn, Rachel Isabella Fraser, Johnnie Steytler Bruidegom, die Emmie Fraser Bruid, Ds. Colin M Fraser II, sy vrou Isabella die grootouers, en Mnr Steyler. Staande agter Pres. MT steyn is Gordon Fraser sy private sekretaris. Die man heelagter regs se gesig is verberg, hy was ‘n verleentheid vir die Familie (Foto: Boereverraaiers – Albert Blake)