Trou datum: 6 Junie 1959
| Bruidegom | Bruid | |
| Volle Name | Jacobus Johannes Horne | Annette Naude |
| Vader | HORNE Jacobus Johannes | NAUDE Jacobus Petrus |
| Moeder | WOLVAARDT | PIETERS Frederika Petronella |
Plek:
Brakpan
Notas:
Met toestemming Christiaan de Jager.
| Hiermee my oupa se niggie se troue met my oupa se broer se swaer. Hannes en Annette het een dogter gehad Ronel. Ronel is oorlede en sy het geen nasate nie. |




