Trou datum / Wedding Date: Onbekend
| Bruidegom / Groom | Bruid / Bride | |
| Volle Name / Full Names | Thys Viljoen | Ria NN |
| Vader / Father | Onbekend | Onbekend |
| Moeder / Mother | Onbekend | Onbekend |
Plek / Place:
Onbekend
Notas / Notes:
Met toestemming Ilse Viljoen Kotze.
| Oom Thys en tannie Ria Viljoen saam met ouma grootjie Williams Ek wil bitter graag ook meer van ouma Williams weet en haar voorgeslagte. Ek kan nie sĂȘ aan watter kant van my ouma en oupa Viljoen is ouma grootjie Williams verwant nie ek sal bitter graag wil weet. |




