MYBURGH Albertus Johannes & DE KLERK Christina Martina

Trou datum / Wedding Date: 18 Desember 1937

Bruidegom / GroomBruid / Bride
Volle Name / Full NameMyburgh Albertus JohannesDE KLERK Christina Martina
Vader / FatherOnbekendOnbekend
Moeder / MotherOnbekendOnbekend

Plek / Place:
Bethal

Notas / Notes:

Met toestemming van Kobus de Wet

Hy was van Kaapschehoop, sy van Bethal. Ons het hom geken as oom Boet Myburgh. Martina se pa, oom Hendrik de Klerk, was groot vriende met gnl. Jan Smuts. As hy in die omgewing was, het Smuts gewoonlik by oom Hendrik op die plaas Eerstegeluk (Bethal) oornag en gekuier.

Author: Wilma Jansen Van Vuuren